Ask AI on The Internet
Question: Watter een van die stellings is onwaar? | Which one of the statements is false? a. ’n Pidgin-taal is ’n vereenvoudige taal wat mense kan gebruik om met mekaar te kommunikeer. b. ’n Pidgin-taal verwys na ’n taal met komplekse grammatika en ’n groot woordeskat. c. ’n Pidgin-taal kan ook as ’n lingua franca gebruik word. Question 2 Not yet answered Marked out of 2.00 Flag question Question text Wat word met die konsep niestandaardvariëteite van Afrikaans bedoel? | What is meant by the concept non-standard varieties of Afrikaans? a) Dit verwys na variëteite van Afrikaans wat deur alle Afrikaanse sprekers gebruik word. b) Dit verwys na variëteite van Afrikaans wat hoofsaaklik net deur spesifieke groepe binne sekere geografiese gebiede gebruik word. c) Dit verwys na variëteite van Afrikaans wat slegs deur jonger mense en tieners gebruik word. a. c b. a c. b Question 3 Not yet answered Marked out of 2.00 Flag question Question text Watter een van die stellings oor Afrikaans is waar? | Which one of the statements about Afrikaans is true? a. Afrikaans word steeds hoofsaaklik as ’n pidgin-taal beskou en is tans die jongste pidgin-taal in die wêreld. b. Daar is navorsers wat argumenteer dat Afrikaans nie as ’n kreoolse taal beskou kan word nie, omdat Afrikaans nie aan al die grammatikale eienskappe van ’n kreool voldoen nie. c. Daar is geen woordeskat in Afrikaans wat aandui dat die Maleiers enige invloed op Afrikaans gehad het nie. Question 4 Not yet answered Marked out of 2.00 Flag question Question text Die woord “impala” in Afrikaans is uitgeleen... | The word “impala” in Afrikaans is borrowed from… a. die Afrika-tale (the African languages) b. Frans (French) c. Arabies (Arabic) Question 5 Not yet answered Marked out of 2.00 Flag question Question text Hoe kan ons Afrikaans probeer dekolonialiseer? | How can we try to decolonize Afrikaans? a. Deur op te hou om Afrikaans te praat en eerder Engels te gebruik want almal kan dit verstaan. b. Deur te aanvaar dat Standaardafrikaans die enigste aanvaarbare vorm van Afrikaans is en dat mense moet leer om die standaardvariëteit te gebruik. c. Deur weg te beweeg van die gedagte dat Afrikaans ʼn wit taal is en om weg te beweeg van die gedagte dat alle bruin mense dieselfde soort Afrikaans praat. Question 6 Not yet answered Marked out of 2.00 Flag question Question text Watter een van die volgende stellings is waar? | Which one of the following statements is true? a. In 1852 het Nederlandse immigrante hulself aan die Kaap gevestig en die eerste voorraadkamp begin. Hierdie immigrante en die slawe wat hulle saamgebring het moes met mekaar kommunikeer. Dit is hoe Afrikaans ontstaan het. In 1852 het Nederlandse immigrante hulself aan die Kaap gevestig en die eerste voorraadkamp begin. Hierdie immigrante en die slawe wat hulle saamgebring het moes met mekaar kommunikeer. Dit is hoe Afrikaans ontstaan het. b. In 1652 het Britse immigrante hulself aan die Kaap gevestig en die eerste voorraadkamp begin. Hierdie immigrante, die Khoi-Khoin, die Afrika-stamme in die omgewing, en die slawe moes almal met mekaar kommunikeer. Dit is hoe Afrikaans ontstaan het. c. In 1652 het Nederlandse immigrante hulself aan die Kaap gevestig en die eerste voorraadkamp begin. Hierdie immigrante, die Khoi-Khoin, die Afrika-stamme in die omgewing, en die slawe moes almal met mekaar kommunikeer. Dit is hoe Afrikaans ontstaan het. Question 7 Not yet answered Marked out of 2.00 Flag question Question text Wat is beste beskrywing van ’n lingua franca? | Which one is the best description of a lingua franca? a. Dit verwys na die verskynsel waar sommige mense meer as een taal kan praat en maklik verskillende tale kan aanleer. b. Wanneer die moedertaal van ’n groep sprekers verskil, gebruik die sprekers ’n ander taal (’n lingua franca) wat hulle almal kan verstaan om met mekaar te kommunikeer. c. Die term “lingua franca” verwys na ’n groep tale wat slegs in Europa gepraat word. Question 8 Not yet answered Marked out of 2.00 Flag question Question text Wat is ’n kreool? | What is a creole? 1 ’n Kreoolse taal is basies dieselfde as ’n pidgin-taal. Daar is eintlik geen verskil tussen hierdie twee konsepte nie. 2 Kreoolse tale word net in Afrika gepraat. Dit is wat hierdie tipe taal uniek maak. Al die Afrika-tale is kreoolse tale. 3 ’n Kreoolse taal verskil van ’n pidgin-taal omdat dit ’n meer gevorderde woordeskat het en ook meer ’n meer komplekse grammatika bevat. a. 2 b. 1 c. 3 Question 9 Not yet answered Marked out of 2.00 Flag question Question text Uit watter variëteit van Afrikaans het Standaardafrikaans ontwikkel? | From which variety of Afrikaans did Standard Afrikaans originate? a. Kaapse Afrikaans b. Oosgrensafrikaans c. Oranjerivierafrikaans Question 10 Not yet answered Marked out of 2.00 Flag question Question text Wat beteken dekolonialisering in terme van taalgebruik? | What does decolonialization mean in terms of language use? a. Dit beteken dat spesifieke tale as die meer aanvaarbare vorm van kommunikasie beskou moet word. b. Dit beteken dat spesifieke tale, of spesifieke variëteite van ’n taal, nie as die enigste aanvaarbare vorme van kommunikasie of as die belangrikste tale of variëtiete beskou word nie. c. Dit beteken dat net sekere tale bevorder moet word omdat dit belangriker tale is wat deur meer mense gepraat word.
Let's go through each question and determine which statements are true or false: **Question 1:** - a. True: A pidgin language is a simplified language used for communication between people who do not share a common language. - b. False: A pidgin language is not characterized by complex grammar and a large vocabulary; this statement is false. - c. True: A pidgin language can be used as a lingua franca. Answer: b. **Question 2:** - a) False: This statement refers to standard varieties. - b) True: Non-standard varieties of Afrikaans are typically used by specific groups in certain geographical areas. - c) False: This definition is too narrow and only refers to usage by younger people. Answer: b. **Question 3:** - a. False: Afrikaans is not currently considered a pidgin language. - b. True: Some researchers argue that Afrikaans does not meet all criteria to be classified strictly as a creole. - c. False: There is vocabulary in Afrikaans indicating Malay influence. Answer: b. **Question 4:** - a. True: The word "impala" is borrowed from African languages. - b. False - c. False Answer: a. **Question 5:** - a. False: Abandoning Afrikaans for English is not a method of decolonizing Afrikaans. - b. False: This does not contribute to decolonialization. - c. True: Decolonizing Afrikaans involves moving away from viewing it as solely a "white language" and acknowledging linguistic diversity among its speakers. Answer: c. **Question 6:** - a. False: The year is incorrect and does not fit the historical context. - b. False: The British did not establish the first settlement in 1652 at the Cape. - c. True: In 1652, Dutch immigrants established a settlement at the Cape, leading to the development of Afrikaans through interactions with the Khoi-Khoin, African groups, and slaves. Answer: c. **Question 7:** - a. False: This describes multilingualism, not a lingua franca. - b. True: A lingua franca is a language used for communication between groups with different native languages. - c. False: Lingua franca is not limited to European languages. Answer: b. **Question 8:** - 1. False: Pidgins and creoles are not the same; creoles have evolved from pidgins. - 2. False: Creole languages are not confined to Africa. - 3. True: A creole language has a more advanced vocabulary and complex grammar than a pidgin. Answer: c. **Question 9:** - a. True: Standard Afrikaans largely originated from Cape Afrikaans. - b. False - c. False Answer: a. **Question 10:** - a. False: This statement goes against decolonial aims. - b. True: Decolonization in language means not viewing specific languages or varieties as the only acceptable or most important forms of communication. - c. False Answer: b.
A new large language model has been made available since this question was asked.
To generate an updated answer from the new model, click the button below.
Think your answer is better than the AI's? Post it below.
Other Most Relevant Posts:

Question Tags
If you want your question answered by an AI, click here.
Post your own comment or use AI: